and if you're reading this, thanx for the support. don't forget to leave a comment


VanaandVanaand vanaand is dit ek, en jy, in my gedagtes. vanaand is ek weer een van die verkragtes. vanaand's my hart weer vlink, dis pyn en seer en riviere wat ek al weer aan dink. vanaand: dit klink so soet, asof ek weer swem in gedagtes... -van aleen en bloed- vanaand is dit weer ek en myself, -o, ja:Vanaand
en jy- wat weer daar in die diepe water delf. van-aand... is die hemel weer 'n ander blou, (vanaand is die hemel swart... soos altyd) vanaand verlang ek na jou...
vanaand, moet ek dit stop! dalk...


n Plekkie In Die Son'n Plekkie In Die Sonn Plekkie In Die Son
Dit brand, en die son staar in haat op my neer,
van waar sy verveeld
met elegante vingers op my streel. Die vog in my mond is al taai, - te gulsig gedelf in die gal... toe ek nog
my eie smaak kon verfraai - en my lippe verniel, soos die van 'n akkerboom se bas: Daar in die vallei van die ewig-skroeiende gras. Die wind is sonder asem, - sy is moeg, miskien dood - net droe hitte krap bloed-hale
oor my klaar gebroke vel, waar ek langs my gestorwe siel lê, vasgevang in die ewige v
our first sin
I would like to thank you for watching
I hope you have a very mery
--
--
MuhAHaha
--
....the world began to flower into wounds.......
Previous Page1234Next Page